Modulekode | NPE 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot kliniese verpleging: Toepassing van die verpleegproses. Omvattende beraming en hantering van basiese menslike behoeftes van alle ouderdomsgroepe.Individu- en gesinsgevallestudies in die gemeenskap. LW: Slegs BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 3 lesings per week, 3 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App